Ride Calendar |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| |||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||
MEMBERS
FORM K | Membership application to be sent to club :NOTE CLUB not ERASA |
FORM L | KM claims for both members and horses |
HORSES
FORM J |
Procedures to change contact ERASA office for forms |
CHANGE OF OWNERSHIP |
Change of ownership procedures to be followed, NO provincial representative may sign or stamp |
After discussions with SAEF they have agreed to certain changes, we are busy writing new procedurers. |
|
SAEF AGENTS | Agents for SAEF who can stamp passport, but remember that for horse to ride more than 1 leg , the horsemust be registered with ERASA |
HORSE MOVEMENT INFORMATION AND FORMS
Vind aangeheg 3 vorms rakende die Wetgewing op Beweging van perde.
Vorm "pztosz" is n skematiese voorstelling vir die Protokol vir Beweging tussen die "Protection" en "Surveillance" sones in die Weskaap en slegs van toepassing op perde wat in die Beheerde gebiede in die Weskaap woonagtig is.
Vorm "infected" is n skematiese voorstelling vir die Protokol vir Beweging vanaf die "infected" sones (m.a.w die res van die land) na die Weskaap en is van toepassing op perde wat die Beheerde gebied vir enige rede moet ingaan. Dit geld vir perde wat woonagtig is buite die Weskaap Beheerde Gebiede sowel as perde van die Weskaap wat terug keer na deelname in die geinfekteerde area.
Master Application is die aansoekvorm wat deur almal ingevul moet word wat vanaf n gebied van laer kontrole na n gebied van meer kontrole beweeg vir enige rede. Let daarop dat sulke beweging ook vereis dat n veearts n gesondheidsondersoek binne 48hr voor die beweging van die perd moet doen en dit in die paspoort invul (Health Certificate for Movement).
Perde benodig dus n Bewegingspermit sowel as n gesondheidssertifikaat (in die paspoort) om na enige plek in die Beheerde Gebiede van die Weskaap te beweeg as hulle uit die Geinfekteerde Area kom.
Movement Forms movement application and pre notification form combined
Nota: Die Staatveearts Boland sal dit oorweeg om spesiale toestemming te verleen aan individuele perde wat woonagtig is in die Beheerde Gebiede van die Weskaap, en volgens Wet reg ingeent is, om tydelik vanaf die Beheerde Gebiede in die Weskaap na die Geinfekteerde Gebied en reguit terug te beweeg binne 40dae na afloop van die enting. Hierdie toestemming is slegs geldig vanaf 1 Junie tot 31 Oktober en kan aangevra word saam met die Aansoek (Application for Movement).
FORMS FOR CLUB USE
FORM G | Member registrations |
FORM I | Ride registration |
ERASA 2018 FEES | ERASA reg fees, ride levies, |
OFFICIALS FORMS
RIDE MASTER REPORT | To be completed by Ride Master after each ride |
TIME KEEPER REPORT | To be completed by Timekeeper after each ride |
VET REPORT | To be completed by Head Vet after each ride |
NEW COURSE REPORT | To be completed by Union Ride Master for all new courses |